Valens

Valens
66ste Keiser van die Romeinse Ryk
Solidus van Valens, uit Trier
Solidus van Valens, uit Trier
Regeer 28 Maart 364 – 17 November 375 (keiser van die ooste, saam met sy broer Valentinianus I in die weste;
17 November 375 – 9 Augustus 378 (keiser van die ooste, met sy neefs Gratian en Valentinianus II as keiser van die weste)
Volle naam Flavius Iulius Valens (vanaf geboorte tot toetreding);
Flavius Iulius Valens Augustus (as keiser)
Gebore 328; Cibalae, naby Sirmium (nou Vinkovci, Kroasië)
Oorlede 9 Augustus 378 (op 50); Adrianopel, Thrakië (nou Edirne, Turkye)
Voorganger Valentinianus I (alleen, hele ryk)
Opvolgers Theodosius I
Adellike huis Valentiniaanse dinastie
Vader Gratianus die Ouere
Eggenote Albia Dominica
Kinders Valentinianus Galates
Carosa
Anastasia

Flavius Julius Valens (Cibalae,[1] Pannonia 328 – Adrianopel 9 Augustus 378) was keiser van die oostelike deel van die Romeinse Ryk van 364 tot 378. Hy is deur sy broer Valentinianus I, wat in die weste keiser gebly het, as keiser aangestel.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Hughs
  2. Historical Dictionary of ByzantiumJohn H. Rosser, Scarecrow Press, 2012, ISBN 0-8108-7567-5, ISBN 978-0-8108-7567-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search